Kliphuis

Paul & Marilise du Preez wil jou verwelkom by die Kliphuis Philipstown. Ons is geleë net buite Philipstown op ‘n klein hoewe in Rietfontein. Kom ervaar die rustigheid van die Karoo in ons skoon en gemaklike kamers.

Daar is ‘n swembad beskikbaar vir die warm Karoo dae en ‘n speel park vir die kinders.

Kom rus by ons na ‘n lang dag op die pad of maak ons jou tuiste weg van die huis as jy Philipstown area besoek vir besigheid.